Mis jou elke sekonde van elke dag my skat. Ons sien jou eendag weer. Losing you was the worst day of my life. I'm so sorry I couldn't save you my baby. We did everything together and now I have to learn to do everything without you. 20/01/2024 - Today it's 4 months since Angels came and took you away. My heart is so broken it feels like yesterday. 23/01/2024 - I miss you so so much! I would give anything to have you here with me. I'm drowning without you. 29/01/2024 - Mis jou baie my baba. The deepest pain I have ever felt is your absence. My only comfort is knowing you are at peace and all the pain is gone. 13/02/2024 - Mamma verlang so baie na jou my skat. Lief jou met my hele hart. 16/03/2024 - Ek mis jou my baba! Dink elke oomblik van elke dag aan jou. 20/03/2024 - 6 months since you've been gone and I still wish and pray that I'd wake up and it's just been a nightmare. I wish you were here or I was there with you. You were the best thing in my life. 21/03/2024 - I collected the ring I specially made for you with your ashes inside. Now a piece of you goes where ever I go. It's perfect, just like you were my baby. Mamma is baie lief vir jou! 09/04/2024 - You were my good days :( 11/04/2024 - I haven't been able to fully catch my breath since the moment I watched you take your last. 02/05/2024 - Mamma sal enige iets gee om by jou te wees. Mis jou so baie my skat! 05/06/2024 - Peanutjie, ons mis jou verskiklik baie my baba. Mamma is so lief vir jou. 10/07/2024 - Ek en jou ouma het vandag Onderstepoort toe gery... waar jy 'n jaar terug, 10 Julie 2023, gediagnoseer was met kanker. Ons was toe nog so hoopvol en positief dat die chemo en alles gaan werk. Ek het so gehuil. Dit was die eerste aand in 5-jaar wat jy nie langs mamma geslaap het nie en ek was so bly gewees toe jy na my toe aan gehardloop gekom het daai volgende dag. Ons mis jou elke oomblik van elke dag my baba en mamma is baie lief vir jou. 20/08/2024 - Ek mis jou my skat. 01/09/2024 - "I've kept my promise, of what I would do... to continue to live my life without you. I get up each morning, I get through the day... Struggling past tears every step of the way. I go on with life with a forced happy face... My heart aches badly for what I can't replace. I don't know what to do to deaden this pain... It's so hard, here without you where I must remain. But I will keep my promise and I must believe... That you'll be there waiting when it's my time to leave." 20/09/2024 - Hello mamma se mooiste baba... Vandag is dit 'n jaar wat die Here jou kom haal het. Ek en jou ouma het vir jou die pragtigste kersie aangesteek (dit brand nou terwyl ek hierdie boodskappie vir jou skryf) en ons het na jou gunsteling plekkies toe gegaan. 15/11/2024 - Mamma mis jou my skat. Daar gaan nie 'n oomblik verby wanneer mamma nie aan jou dink nie. Eks lief vir jou. 22/12/2024 - Dis jou verjaarsdag vandag my baba. Ek kan nie glo ek is nie by jou nie maar jy is in my hart. Altyd en vir ewig totdat ons mekaar weer sien. Ek mis jou onbeskryflik baie my skat, mamma is lief vir jou! 31/12/2024 - Ek sien nie kans vir 2025 sonder jou nie! 20/02/2025 - Mamma mis jou my baba. So baie. Ek gaan deur 'n moeilike tyd en al wat ek wil he is om jou hier te he. Mis jou soentjies en jou gesiggie wanneer ons by die huis aan kom. Hoe jy op jou bankie by die venster gele het en uitkyk. Ek wens jy was hier! Mamma is baie lief vir jou. 04/03/2025 - Ek mis jou Peanut, elke oomblik van elke dag. 20/03/2025 - Mamma is hier my baba, kan nie wag om jou eendag weer te sien nie en ek voel dis nie meer so lank nie. Ek is baie lief vir jou my skat. |
Click here to Email Louisa & Gerda a condolence, or to send an E-sympathy pet memorial card click here.
Give a gift renewal of Peanut Lombard's residency
(by Credit Card, or PayPal)